Yakubu Gowon
Yakubu Gowon (gebore 19 Oktober 1934) was van 1966 tot 1975 die leier van Nigerië. Sy regering het die Biafraanse afskeiding opgehou.
Yakubu Gowon | |
President van Nigerië
| |
Ampstermyn 1 Augustus 1966 – 29 Julie 1975 | |
Voorafgegaan deur | Johnson Aguiyi-Ironsi |
---|---|
Opgevolg deur | Murtala Mohammed |
Leier van die Nigeriese weermag
| |
Ampstermyn Januarie 1966 – Julie 1966 | |
Voorafgegaan deur | Johnson Aguiyi-Ironsi |
Opgevolg deur | Joseph Akahan |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 19 Oktober 1934 Kanke, Nigerië |
Eggenoot/-note | Victoria Gowon |
Religie | Christendom |