Jonas Portin
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jonas Lennart Portin (gebore Jakobstad, 30 September 1986) is ’n voormalige Finse sokkerspeler. Hy gemaak sy eerste optrede op beroepsvlak in 2005 in FF Jaro. Portin skuif na Ascoli Calcio, Italië in Junie 2009. Die klub speel tot hierdie oomblik in die Serie B. Portin is ook ’n speler in die Finse nasionale o.21-span. Sy ouer broer Jens speel ook beroepsokker (vir Gefle IF).
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Jonas Lennart Portin | ||
Gebore | 30 September 1986 | ||
Geboorteplek | Jakobstad, Finland | ||
Lengte | 1,89 m | ||
Speelposisie | verdediger (afgetree) | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
2005–2009 | Jaro | 82 | (2) |
2009–2010 | Ascoli | 34 | (0) |
2010–2012 | Padova | 19 | (1) |
2012–2013 | Parma | 0 | (0) |
2012 | → Padova (leen) | 0 | (0) |
Nasionale span‡ | |||
Finland O19 | 11[verwysing benodig] | (1) | |
–2009 | Finland O21 | 21[verwysing benodig] | (2) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 9 November 2011. † Kere uitgedraf (Doele). |