Jonathan Cherry
Kanadese akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jonathan Cherry (gebore 3 Desember 1978) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Final Destination 2 (2003), House of the Dead (2003), Goon (2011), en What If (2013).
Jonathan Cherry | |
Geboorte | 3 Desember 1978 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2002: Long Shot
- 2003: Final Destination 2
- 2003: House of the Dead
- 2005: The White Dog Sacrifice
- 2007: The Vanishing Dragon
- 2008: Bald
- 2008: The Wreck
- 2011: Goon
- 2013: What If
- 2017: Another WolfCop
- The House of the Dead
Televisiereekse
wysig- 2014: Strange LA
Televisierolprente
wysig- 2001: Till Dad Do Us Part
- 2005: Marker
- 2005: Christmas in Boston
- 2011: Tagged
- 2013: Love Is Dead
Video's
wysig- 2004: The Making of: House of the Dead
- 2015: WolfCop: Wolfcop Unleashed, Behind The Scenes Featurette