Jordy Smith
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jordy Smith (gebore 11 Februarie 1988) is 'n Suid-Afrikaanse branderplankryer.[1] Hy word as Suid-Afrika se voorste branderplankryer gereken en staan op die tweede posisie in die World Surfing Leage (WSL) se ranglys.[1] In 2019 eindig hy in derde plek by die Tahiti Pro Teahupo'o-branderplankkompetisie.[1] Smith sal Suid-Afrika by die Olimpiese Somerspele 2020 verteenwoordig wanneer branderplankry vir die eerste as Olimpiese sporitem beskikbaar is.[1]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Suid-Afrikaner maak golwe in branderplankreeks". Maroela Media. 29 Augustus 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Januarie 2020. Besoek op 30 Augustus 2019.