José Luís Peixoto
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
José Luis Peixoto (gebore op 4 September 1974 in Galveias, Portalegre, Portugal) is 'n Portugese skrywer, dramaturg en digter. Sy eerste roman het die gesogte José Saramago Literêre Toekenning gewen. Sy romans is in 20 tale vertaal en word internasionaal geprys.
José Luís Peixoto | |
---|---|
José Luís Peixoto in 2008 | |
Gebore | 4 September 1974 |
Nasionaliteit | Portugal |
Beroep | Skrywer, dramaturg, digter |
Webwerf | joseluispeixoto.blogs.sapo.pt |
Gepubliseerde werke
wysigFiksie
wysig- 2000 – Morreste-me (fiksie, vertelling)
- 2000 – Nenhum Olhar (roman)
- 2002 – Uma Casa na Escuridão (roman)
- 2003 – Antidoto (fiksie, vertelling)
- 2006 – Cemitério de Pianos (roman)
- 2008 – Cal (fiksie, vertelling)
- 2010 – Livro (roman)
- 2011 – Abraço (memoire, vertelling)
Poësie
wysig- 2001 – A Criança em Ruínas
- 2002 – A Casa, a Escuridão
- 2008 – Gaveta de Papéis
Toneelstukke
wysig- 2005 – Anathema
- 2005 – À Manhã
- 2007 - Quando o Inverno Chegar
Rubrieke
wysig- Skryf 'n gereelde rubriek in die Portugese kulturele koerant "Jornal de Letras" en in die Portugese weekblad "Visão".
Lirieke
wysig- Het lirieke geskryf vir Da Weasel, Mísia, A Naifa, Joana Amendoeira en Quinta do Bill.
Literêre Pryse
wysig- Prémio Jovens Criadores, Instituto Português da Juventude in 1997, 1998 en 2000
- Prémio José Saramago, uit "Fundação Círculo de Leitores", 2001.
- Prémio de Poesia Daniel Faria, 2008
- Prémio Cálamo Outra Mirada, 2008 (Spanje)
- Prémio Libro d'Europa, 2013 (Italië)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie José Luís Peixoto.
- (pt) Amptelike webwerf