Maak hoofkeuseskerm oop

Joseph Peter Kerwin (19 Februarie 1932 – ; Kaptein, Amerikaanse Vloot) is 'n Amerikaanse dokter en voormalige Nasa-ruimtevaarder. Hy was wetenskaplike vlieënier van die Skylab-2-missie vanaf 25 Mei tot 22 Junie 1973. Hy was die eerste dokter wat gekeur is vir ruimtevaarderopleiding. Hy was was deel van Nasa se Ruimtevaardergroep 4-inname.

Joseph P. Kerwin
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Joseph P. Kerwin in September 1971

Geboortenaam Joseph Peter Kerwin
Gebore 19 Februarie 1932 (1932-02-19) (87 jaar oud)
Oak Park, Illinois
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroep Ruimtevaarder
Ander poste, ampte dokter

Eksterne skakelsWysig