Josh Gad
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Josh Gad (gebore 23 Februarie 1981) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 21 (2008), Frozen (2013), Pixels (2015), en Beauty and the Beast (2017).
Josh Gad | |
Geboorte | 23 Februarie 1981 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2008: 21
- 2008: The Rocker
- 2009: The Lost Nomads: Get Lost!
- 2011: Mardi Gras: Spring Break
- 2012: Thanks for Sharing
- 2013: Frozen
- 2013: Jobs
- 2015: Pixels
- 2015: The Wedding Ringer
- 2016: The Angry Birds Movie
- 2017: Beauty and the Beast
- 2017: A Dog's Purpose
- 2017: Marshall
- 2018: Little Monsters
- 2019: Artemis Fowl
- 2019: Frozen 2
- 2019: A Dog's Journey
- Gilligan's Island
- Gorgeous George
- Triplets
- Russ & Roger Go Beyond
- Untitled Josh Gad/Disney Project
- Untitled Josh Gad/Jeremy Garelick Musical Project
- Heavy Duty
- Party of the Century
- Super-Normal
Televisiereekse
wysig- 2007: Back to You
- 2009: Woke Up Dead
- 2011: Good Vibes
- 2011: Gigi: Almost American
- 2012: 1600 Penn
- 2012: Larry King Now
- 2013: The Getaway
- 2014: On the Scene with Lindalee
- 2015: The Comedians
- 2018: Central Park
Televisierolprente
wysig- 2009: Waiting to Die
- 2009: Rent Control
- 2013: Frozen Special
- 2014: Gigi: Almost American - Season Two
- 2016: Angry Birds: Bachelorette Sneak Peek Media Promotion
- 2017: Agatha Christie: Murder Beyond the Orient Express
- Toy Wars
Video's
wysig- 2008: Back to You Season 1: This Just In
- 2008: Behind the Headlines: The Making of 'Back to You'
- 2010: Breakup in a Noisy Diner
- 2013: Jason Bateman, Jessica Biel, and Josh Gad Support the Strike!
- 2014: Aloe Blacc: Can You Do This
- 2017: A Dog's Purpose: Lights, Camera, Woof