Joshua Close (gebore 31 Augustus 1981) is 'n Kanadese akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Exorcism of Emily Rose (2005), Diary of the Dead (2007), en The Day the Earth Stood Still (2008), en in die televisiereeks Person of Interest (2011).

Joshua Close
Geboorte 31 Augustus 1981 (1981-08-31) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2005: The Exorcism of Emily Rose
  • 2007: Diary of the Dead
  • 2007: The Third Eye
  • 2008: The Day the Earth Stood Still
  • 2010: Thorne: Sleepyhead
  • 2011: Isolation
  • 2012: In Their Skin
  • 2013: The Privileged
  • 2017: Go North
  • 2018: Anthem of a Teenage Prophet

TelevisiereekseWysig

  • 2009: The Unusuals
  • 2011: Person of Interest
  • Brooklyn Animal Control

TelevisierolprenteWysig

  • 2011: The Craigslist Killer

Video'sWysig

  • 2002: In the Lair
  • 2006: The Plague

Eksterne skakelsWysig