Joubertsvlei se Loop
Joubertsvlei se Loop is 'n sytak van die Mooirivier, 'n voorloper van die Tugelarivier in die Middellande van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
Joubertsvlei se Loop | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal |
Hoofrivier | Tugelarivier |
Monding | Mooirivier |
Monding-hoogte | 1 278 m |
Koördinate: 29°6′52.5″S 30°8′19″O / 29.114583°S 30.13861°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van Joubertsvlei se Loop se samevloei by Geonames.org (cc-by)