Judith Furse
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Judith Furse (4 Maart 1912 – 29 Augustus 1974) was 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Goodbye, Mr. Chips (1939), Black Narcissus (1947), en Carry on Spying (1964), en in die televisiereeks Doomwatch (1970).
Judith Furse | |
Geboorte | 4 Maart 1912 |
---|---|
Sterfte | 29 Augustus 1974 (op 62) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1939: Goodbye, Mr. Chips
- 1947: Black Narcissus
- 1960: Not a Hope in Hell
- 1964: Carry on Spying
Televisiereekse
wysig- 1970: Doomwatch
Televisierolprente
wysig- 1938: Goodness, How Sad!
- 1939: First Stop North
- 1949: The Case of Thomas Pyke