Julia Görges
Julia Görges (gebore op 2 November 1988 in Bad Oldesloe, Duitsland) is 'n voormalige Duitse beroepstennisspeler.
Julia Görges tydens die Franse Ope in 2018 | ||
Land | Duitsland | |
---|---|---|
Woonplek | Bad Oldesloe, Duitsland Regensburg, Duitsland[1] | |
Geboortedatum | 2 November 1988[1] | |
Geboorteplek | Bad Oldesloe, Wes-Duitsland[1] | |
Lengte | 1,80 m[1] | |
Gewig | 58 kg[1] | |
Afrigter | Sebastian Sachs Michael Geserer[1] | |
Begin professioneel | 2005[1] | |
Afgetree | 21 Oktober 2020[1] | |
Spelstyl | Regshandig (tweehandig handrughou)[1] | |
Loopbaan-wengeld | $9 913 953 (soos op 30 Januarie 2023)[1] (64ste van alle tye)[2] | |
Amptelike webblad | julia-goerges.com | |
Enkelspel | ||
Loopbaanrekord | 479–337 (58,7%)[1] | |
Loopbaantitels | 7 WTA,[1] 6 ITF | |
Hoogste rang | No. 9 (20 Augustus 2018)[1] | |
Grand Slam-uitslae | ||
Australiese Ope | 4R (2012, 2013, 2015) | |
Franse Ope | 4R (2015) | |
Wimbledon | HE (2018) | |
VSA-Ope | 4R (2017, 2019) | |
Groot toernooie | ||
Olimpiese Spele | 3R (2012) | |
Dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 253–206 (55,1%)[1] | |
Loopbaantitels | 5 WTA,[1] 6 ITF | |
Hoogste rang | No. 12 (22 Augustus 2016)[1] | |
Australiese Ope | HE (2015, 2016) | |
Franse Ope | 3R (2011) | |
Wimbledon | HE (2016) | |
VSA-Ope | KE (2012) | |
Groot dubbelspeltoernooie | ||
WTA-kampioenskap | KE (2016) | |
Olimpiese Spele | 2R (2012) | |
Gemengde dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | ||
Loopbaantitels | 0 | |
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae | ||
Australiese Ope | KE (2014) | |
Franse Ope | E (2014) | |
Wimbledon | KE (2012) | |
VSA-Ope | 2R (2015) | |
Laaste opgedateer op: 30 Januarie 2023. |
Julia Görges het twee enkel- en vyf dubbelspeltitels op die WTA-toer verower, asook ses enkelspel en ses dubbelspeltitels in die ITF-reeks gewen in haar loopbaan. Op 20 Augustus 2018 bereik sy haar beste posisie as die wêreld se nommer 9.[1] Op 22 Augustus 2016 bereik sy haar hoogtepunt as die wêreld se nommer 12 op die vrouedubbelspelranglys.[1] Sy het in Oktober 2020 uitgetree.
Grand Slam-rekord
wysigDie tabel toon Görges se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in vroueenkels waaraan sy deelgeneem het:
Jaar | Australiese Ope | Franse Ope | Wimbledon | VSA-Ope |
---|---|---|---|---|
2007 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Rondte 1 |
2008 | Nie gekwalifiseer nie | Nie gekwalifiseer nie | Rondte 2 | Rondte 1 |
2009 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 1 |
2010 | Rondte 2 | Rondte 2 | Rondte 1 | Rondte 2 |
2011 | Rondte 3 | Rondte 3 | Rondte 3 | Rondte 3 |
2012 | Rondte 4 | Rondte 3 | Rondte 3 | Rondte 1 |
2013 | Rondte 4 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 1 |
2014 | Rondte 2 | Rondte 2 | Rondte 1 | Rondte 1 |
2015 | Rondte 4 | Rondte 4 | Rondte 1 | Rondte 1 |
2016 | Rondte 2 | Rondte 2 | Rondte 1 | Rondte 2 |
2017 | Rondte 2 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 4 |
2018 | Rondte 2 | Rondte 3 | Halfeindstryd | Rondte 2 |
2019 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 3 | Rondte 4 |
2020 | Rondte 3 | Rondte 2 | Toernooi nie gehou nie | Nie deelgeneem nie |
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Julia Görges.
- (de) Amptelike webtuiste
- (en) Julia Görges se ITF-profiel
- (en) Julia Görges se WTA-profiel
- (en) Julia Görges in die Internet-rolprentdatabasis