Julia Garner
Julia Garner (gebore 1 Februarie 1994[1]) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol as as Ruth Langmore in die Netflix misdaad drama reeks Ozark (2017–hede), waarvoor sy besondere goeie resensies ontvang het en twee Primetime Emmy-toekennings gewen vir "Outstanding Supporting Actress in a Drama Series"[2] in 2019 en 2020 bykomend tot een Golden Globe-prys nominasie in 2020 vir "Best Supporting Actress – Television".
Julia Garner | |
Julia Garner in 2020
| |
Geboorte | 1 Februarie 1994 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2010–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Garner het ook rolle gespeel in die FX TV-kanaal dramareeks The Americans (2015–2018), die Netflix minireeks Maniac (2018), die Bravo TV netwerk ware-misdaad reeks Dirty John (2018–2019), en speel die titelrol in die Netflix minireeks Inventing Anna (2022). In rolprente het sy rolle gespeel in Electrick Children (2012), We Are What We Are (2013), Grandma (2015), en The Assistant (2019), Martha Marcy May Marlene (2011), The Perks of Being a Wallflower (2012), en Sin City: A Dame to Kill For (2014).
Persoonlike lewe
wysigGarner het getrou met die sanger Mark Foster, die hoof-sanger van Foster the People, in 'n Desember 2019 seremonie by die New York-stadsaal,[3][4] agt maande nadat hulle verloof geraak het.[5]
Filmografie
wysigRolprente
wysigJaar | Titel | Rol | Notas |
---|---|---|---|
2011 | Martha Marcy May Marlene | Sarah | |
2012 | Electrick Children | Rachel McKnight | |
2012 | The Perks of Being a Wallflower | Susan | |
2012 | Not Fade Away | Meisie in kar | |
2013 | We Are What We Are | Rose Parker | |
2013 | The Last Exorcism Part II | Gwen | |
2013 | Hair Brained | Shauna Holder | |
2014 | I Believe in Unicorns | Cassidy | |
2014 | Sin City: A Dame to Kill For | Marcie | |
2015 | Grandma | Sage | |
2016 | Good Kids | Tinsley | |
2017 | Tomato Red | Jamalee Merridew | |
2017 | One Percent More Humid | Catherine | |
2017 | Everything Beautiful Is Far Away | Rola | |
2019 | The Assistant | Jane | |
2023 | The Royal Hotel | Hanna | |
2024 | Apartment 7A | Terry Gionoffrio | |
2025 | Wolf Man | Charlotte | Na-produksie |
The Fantastic Four: First Steps | Shalla-Bal / Silver Surfer | Nog besig met verfilming | |
2026 | Weapons | MNAW | Na-produksie |
Televisie
wysigJaar | Titel | Rol | Notas |
---|---|---|---|
2015–2018 | The Americans | Kimberly Breland | Herhalende rol; 10 episodes |
2016 | Girls | Charlie se kamermaat | Episode: "The Panic in Central Park" |
2016–2017 | The Get Down | Claudia Gunns | 2 episodes |
2017–present | Ozark | Ruth Langmore | Hoofrol |
2018 | Waco | Michelle Jones | Miniseries |
2018 | Maniac | Ellie Landsberg | Miniseries |
2018–2019 | Dirty John | Terra Newell | Hoofrol (season 1) |
2019 | Modern Love | Maddy | 2 episodes |
2020 | Robot Chicken | Various voices | Episode: "Callie Greenhouse in: Fun. Sad. Epic. Tragic" |
2022 | Inventing Anna | Anna (Sorokin) Delvey | Hoofrol |
Video's
wysig- 2014: Get Ready
Verwysings
wysig- ↑ Burack, Emily (27 April 2020). "18 Things to Know About Julia Garner". Alma. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2022. Besoek op 13 Februarie 2022.
- ↑ "Julia Garner". Television Academy. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Maart 2022. Besoek op 8 Maart 2022.
- ↑ Mizoguchi, Karen (29 Desember 2019). "Julia Garner Is Married! Actress Weds Foster the People Frontman Mark Foster". People. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Januarie 2020. Besoek op 7 Januarie 2020.
- ↑ Macon, Alexandra (25 Maart 2020). "Actress Julia Garner Planned the Ideal New York City Hall Wedding". Vogue (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Maart 2020. Besoek op 25 Maart 2020.
- ↑ Nahas, Aili; Stone, Natalie (3 Mei 2019). "Julia Garner and Musician Mark Foster Are Engaged: Source". People. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2019. Besoek op 29 Augustus 2019.