Julia Louis-Dreyfus

Amerikaanse aktrise

Julia Scarlett Elizabeth Louis-Dreyfus (gebore Januarie 13, 1961)[1] is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Enough Said (2013) en in die televisiereekse Seinfeld (1989), The New Adventures of Old Christine (2006), en Veep (2012).

Julia Louis-Dreyfus
Julia Louis-Dreyfus May 2017.jpg
Gebore
Julia Scarlett Elizabeth Louis-Dreyfus

13 Januarie 1961 (1961-01-13) (60 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAktrise en vervaardiger
Jare aktief1982–nou
Kinders2

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1994: North
  • 1996: Good Money
  • 1997: Deconstructing Harry
  • 1997: Fathers' Day
  • 1998: A Bug's Life
  • 2001: Queen of the Whole Wide World
  • 2002: Naqoyqatsi
  • 2013: Enough Said
  • 2015: Generosity of Eye
  • Force Majeure

TelevisiereekseWysig

  • 1988: Day by Day
  • 1989: Seinfeld
  • 2002: Watching Ellie
  • 2004: Seinfeld: Inside Look
  • 2006: The New Adventures of Old Christine
  • 2012: Veep
  • 2013: Veep: Season 2 - Invitation to the Set

TelevisierolprenteWysig

  • 1986: The Art of Being Nick
  • 1996: London Suite
  • 1999: Animal Farm
  • 2004: The Seinfeld Story
  • 2012: Making Veep

Video'sWysig

  • 2000: Human Wrongs
  • 2004: The Bench: Life Before 'Seinfeld'
  • 2005: The Breakthrough Season
  • 2006: Larry David's Farewell

VerwysingsWysig

  1. "Julia Louis-Dreyfus Biography (1961–)". Film Reference (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Junie 2018. Besoek op 2 Februarie 2018.

Eksterne skakelsWysig