Juliette Kaplan (2 Oktober 1939 – 10 Oktober 2019) was 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Voice Crying in the Wilderness (1958) en Don't Let Go (2013), en in die televisiereekse Coronation Street (1960) en Last of the Summer Wine (1973). Sy sterf van kanker.

Juliette Kaplan
Geboorte (1939-10-02)2 Oktober 1939
Bournemouth, Dorset, Engeland
Sterfte 10 Oktober 2019 (op 80)
Nasionaliteit Engels
Lewensmaat Harold Hoser (1958–1981; sy dood)
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1958: A Voice Crying in the Wilderness
  • 2013: Don't Let Go

Televisiereekse

wysig

Eksterne skakels

wysig