Hoboconcerto (Mozart)
(Aangestuur vanaf K. 314)
Die Hoboconcerto in C majeur, K. 314, is 'n concerto vir hobo wat in 1777 deur Wolfgang Amadeus Mozart vir die hoboïs Giuseppe Ferlendis (1755-1802) van Bergamo gekomponeer is. Mozart het die Hoboconcerto in 1778 vir fluit in D majeur verwerk.[1] Die Hoboconcerto is 'n belangrike werk vir spelers van beide die hobo en die fluit.[2]
Hoboconcerto | |
---|---|
deur W. A. Mozart | |
Die jong komponis, 'n 1777-kopie van 'n verlore skildery | |
Toonaard | C majeur |
Katalogus | K. 314 |
Gekomponeer | 1777 |
Bewegings | Drie (Allegro aperto, Adagio ma non troppo, Rondo: Allegro) |
Partituur |
|
Bewegings
wysigDie concerto bestaan uit drie bewegings:
- Allegro aperto
- Adagio ma non troppo
- Rondo: Allegro
Verwysings
wysig- ↑ Mozart, W. A. (2003). Konzert in C für Oboe und Orchester. Klavierauszug. Kassel: Bärenreiter-Verlag. p. IV. ISMN M-00645740-3
- ↑ Riordan, George T. (1995). "The History of the Mozart Concerto K. 314" (PDF). International Double Reed Society & University of Colorado, College of Music. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 7 Februarie 2007. Besoek op 1 Mei 2013.
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Hoboconcerto op YouTube, interpretasie deur die hoboïs François Leleux met die Simfonie-orkes van Radio Frankfurt onder dirigensie van Andrés Orozco-Estrada
- Hobokonsert in C, K. 314 (285d): Partituur en kritiese verslag (de) in die Neue Mozart-Ausgabe
- Fluitkonsert nr. 2 in D, K. 314 (285d): Partituur en kritiese verslag (de) in die Neue Mozart-Ausgabe