Kaalwangkatlagter
Die kaalwangkatlagter (Turdoides gymnogenys) is 'n standvoël wat voorkom in noordwestelike Namibië. In Engels staan dit bekend as die bare-cheeked babbler. Soos ander katlagters word hulle in groepe gevind.
Kaalwangkatlagter | |
---|---|
In Etosha Nasionale Park | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. gymnogenys
|
Binomiale naam | |
Turdoides gymnogenys (Hartlaub, 1865)
| |
Sinonieme | |
|
Voorkoms
wysigDie voël is hoofsaaklik wit, die rug is bruin, die agternek is rooibruin en die vlerke is bruin.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Turdoides gymnogenys". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)