Kaappuntvuurtorings
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Daar is twee Kaappuntvuurtorings by Kaappunt op die Kaapse Skiereiland:
- Die Kaappuntvuurtoring (Kaap Maclear) wat op 1 Mei 1860 816 voet bo die see opgerig is.
- Die Kaappuntvuurtoring (Diaspunt) wat teen 1919 voltooi is en die ouer toring vervang het omdat te hoog was en gereeld in die mis was.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Voetspore op die Strand, Dag Vier en veertig Geargiveer 18 Februarie 2008 op Wayback Machine, besoek op 21 Desember 2006