Kai Luke Brümmer
Kai Luke Brümmer (gebore 17 Februarie 1993) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is bekend vir o.a. sy rol in die rolprent Moffie (2019).[1][2]
Kai Luke Brümmer | |
Alias | Kai Brummer |
---|---|
Geboorte | 17 Februarie 1993 Johannesburg, Gauteng |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaner |
Alma mater | Universiteit van Kaapstad |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2015–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Vroeë lewe
wysigBrümmer is in Johannesburg gebore en het grootgeword in Henley on Klip.[3] Hy was op skool by St John's College.[4] Hy verwerf 'n B.A. in teater & toneelspel met lof aan die Universiteit van Kaapstad.[5][6][7]
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2017: Bring it On 6
- 2019: Moffie
- 2020: The Kissing Booth 2
- 2020: Master Harold'... and the Boys
Televisiereekse
wysig- 2017: Origins: The Journey of Humankind
- 2018: Deutschland 83
- 2020: Vagrant Queen
- 2021: Professionals
- 2022: Desert Rose
Verhoogspel
wysig- 2014: Mephisto
- 2015: Trophy
- 2017: The Native
- 2017: Immortal
- 2018: When Swallows Cry
- 2018: Selwyn and Gabriel
- 2018: The Curious Incident of the Dog in the Night-Time
- 2020: Master Harold'... and the Boys
Verwysings
wysig- ↑ King, Jack (9 April 2021). "Kai Luke Brummer Is 2021's First Breakout Movie Star". Besoek op 4 Mei 2021.
- ↑ Romney, Jonathan (7 September 2019). "Venice film festival 2019 roundup: shocks, horrors and dark jokers". Besoek op 6 Mei 2021.
- ↑ "Akteur praat oor omstrede fliek". 11 Maart 2020.
- ↑ "2011 Prefects". 2011. Besoek op 28 Augustus 2021.
- ↑ "Alumni take flight in When Swallows Cry". 13 Februarie 2018. Besoek op 5 Mei 2021.
- ↑ Igual, Roberto (14 Maart 2020). "Moffie Q&A: Star Kai Luke Brümmer". Besoek op 4 Mei 2021.
- ↑ "Kai Luke Brümmer". Stella Talent. Besoek op 4 Mei 2021.