Kalkfonteindam
Die Kalkfonteindam is geleë in die Rietrivier in die Vrystaat, Suid-Afrika. Die dam is 20 km suidoos van Koffiefontein. Die dam het 'n bakmaat van 339 miljoen m3. Die dam voorsien water aan Koffiefontein en Jacobsdal. Die dam is gedurende 1938 voltooi en die wal is 36 m hoog.
Kalkfonteindam | |
---|---|
Uit die ruimte gesien, Nasa
| |
Amptelike naam | Kalkfonteindam |
Ligging | Koffiefontein, Vrystaat |
Provinsie/Land | Suid-Afrika. |
Koördinate | 29°29′45″S 25°13′20″O / 29.49583°S 25.22222°O |
Dam in | Rietrivier |
Doel | Besproeiing |
Openingsdatum | 1938 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Grondvulling |
Hoogte van wal | 36 m |
Lengte van wal | 317 m |
Bakmaat | 339 miljoen m3 |
Reservoir | Kalkfonteinreservoir |
Sien ook
wysigBron
wysig- Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. Bl 270. 1995. ISBN 1-86842-026-4