Kalkoenibis
Die kalkoenibis is 'n groot voël met kenmerkende blink, blou-swart vere. Dit word sowat 78 cm lank en word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.
Kalkoenibis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. calvus
|
Binomiale naam | |
Geronticus calvus (Boddaert, 1783)
|
Identifikasie
wysigDie voël is blink met blou-swart vere. Die kop is kaal en rooi van kleur en die bene rooi.
Habitat
wysigDie kalkoenibis kom voor in veld met kort en afgebrande gras.
Verspreiding
wysigDit kom voor in die ooste van Suider-Afrika.
Ander name
wysig- Engels: Southern Bald Ibis
- Wetenskaplike naam: Geronticus calvus