Kalkrand
Nedersetting in Namibië
Kalkrand is 'n klein dorpie in die Hardapstreek van suidsentraal-Namibië. Dit is geleë tussen Rehoboth en Mariental op die B1 nasionale pad.[1][2] Die dorp beskik oor 'n polisiestasie, vulstasie, skole en 'n openbare kliniek. Die inwoners leef hoofsaaklik van kleinvee asook beesboerdery, en beoefen 'n bestaansboerdery.
Kalkrand | |
---|---|
'n Lugbeeld van Kalkrand in 2019 | |
Koördinate: 24°4′S 17°35′E / 24.067°S 17.583°O | |
Land | Namibië |
Streek | Hardap |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Verwysings
wysig- ↑ Sasman, Catherine (16 September 2011). "Kalkrand council mired in controversy". The Namibian. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Februarie 2013.
- ↑ "Kalkrand". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 September 2011. Besoek op 23 Augustus 2018.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kalkrand.