Kano Motonobu
(Aangestuur vanaf Kanō Motonobu)
Kano Motonobu (Japannees: 狩野 元信; 28 Augustus 1476 – 5 November 1559) was 'n Japannese skilder. Hy was 'n lid van die Kano-skool van skilderkuns, wat deur sy vader, Kano Masanobu, gestig is.
Kano Motonobu | |
---|---|
Gebore | |
Sterf | 5 November 1559 (op 83) |
Nasionaliteit | Japan |
Veld | Skildery |
Galery
wysig-
"White-robed Kannon, Bodhisattva of Compassion"
-
Portret van Kano Masanobu deur Kano Motonobu, 1489.
-
Portret van Sumimoto Hosokawa deur Kano Motonobu, 1507.
-
Portret van Hosokawa Takakuni deur Kano Motonobu, 1543.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kano Motonobu.