Kaniehtiio Horn

Kanadese aktrise

Kaniehtiio Horn (gebore 8 November 1986) is 'n Kanadese aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Journey to the Center of the Earth (2008), The Trotsky (2009), On the Road (2012), en Death Wish (2018).

Kaniehtiio Horn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 8 November 1986 (1986-11-08) (36 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2008: Journey to the Center of the Earth
  • 2009: The Trotsky
  • 2009: The Wild Hunt
  • 2011: Gene-Fusion
  • 2012: On the Road
  • 2017: Prodigals
  • 2017: Mohawk
  • 2018: Death Wish
  • 2018: ADANATA
  • Tell Me I Love You
  • 22 Chaser

TelevisiereekseWysig

  • 2008: By the Rapids
  • 2010: 18 to Life
  • 2013: Hemlock Grove
  • 2016: Blank Paige
  • 2017: What Would Sal Do?
  • 2018: Ghost BFF
  • 2018: Northern Rescue

TelevisierolprenteWysig

  • 2008: Moccasin Flats: Redemption
  • 2009: Web of Lies
  • 2013: Gavin Crawford's Wild Wild West

Video'sWysig

  • 2013: Embrace of the Vampire

Eksterne skakelsWysig