Kantabriese See

(Aangestuur vanaf Kantaberiese See)
Kantabriese See

Nasa-Satellietbeeld van die Golf van Biskaje en die Kantabriese See

Kaart van die Kantabriese See
Koördinate:44°1′56″N 04°21′02″W / 44.03222°N 4.35056°W / 44.03222; -4.35056
Ligging:Frankryk, Spanje
Soort:See van die Atlantiese Oseaan
Maksimum diepte:2 789 m (9 150 vt)
Lengte:800 km (497 myl)

Die Kantabriese See (Frans: Mer Cantabrique, Spaans: Mar Cantábrico) is die suidelike deel van die Golf van Biskaje, 'n see van die Atlantiese Oseaan aan die noordkus van Spanje, die weskus van Frankryk, aan die voet van die Kantabriese Gebergte en die heel westelike uitlopers van die Pireneë.

Kaart wat die Kantabriese See vertoon.

Eksterne skakels

wysig