Kanthan Pillay
Suid-Afrikaanse politikus en akademikus en leier van die Capitalist Party of South Africa (ZACP)
Kanthan Pillay is 'n Suid-Afrikaanse politikus en akademikus en leier van die Capitalist Party of South Africa (ZACP).
Hy verwerf 'n magistergraad in belasting van die Universiteit van KwaZulu-Natal terwyl hy as hoof finansiële beampte van en as professor by daardie instelling dien.[1][2] Weens 'n seks- en korrupsieskandaal word die toekenning van die graad herroep en word Pillay uit sy amp as professor en hoof finansiële beampte onthef.[2] Hy verwerf daarna 'n magistergraad cum laude in regte van die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit.[1][2]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Moodley, Janine (28 April 2018). "Sacked prof a Master of his own destiny". IOL (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2019. Besoek op 26 Mei 2019.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 "Axed professor on quest for justice". Sunday Tribune (in Engels). 29 April 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2019. Besoek op 26 Mei 2019.