Kapokkraalhoogte
Kapokkraalhoogte is 'n bergpas in die Oos-Kaap wat op 'n grondpad suidoos van Burgersdorp en wes van Jamestown lê. Die pas bereik 'n hoogte van 1824 m en 'n maksimum steilte van 1:12.