Karagali
Karagali (Russies: Карагали) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland en die setel van die gelyknamige plaaslike muinisipaliteit. Die dorpie se Russiese naam kom van die Tartaarse woord каргалык (kargalik), waarvan die letterlike betekenis "'n plek met baie kraaie" is.
Karagali Карагали | |
---|---|
Dorpie | |
Karagali in 1930 | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°16′00″N 47°59′00″O / 46.26667°N 47.98333°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Priwolzjski |
Bevolking | |
• Totaal | 3 064 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416463 |
Demografie
wysigVolgens Sensus 2021 was daar 3 064 inwoners op Karagali. Etniese Tartare en Nogais vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 12 Julie 2023.