#C41E3A

Die kleur kardinaalrooi is 'n helderrooi met 'n effense oranje skynsel.

Kardinaal Théodore Adrien Sarr van Senegal.

Kardinaal is 'n aanskoulike rooi, wat sy naam kan kry van die togas wat deur Katolieke kardinale gedra word (alhoewel die kleur wat deur kardinale gedra word eintlik skarlaken is).

Die eerste opgetekende gebruik van kardinaal as 'n kleur se naam in Engels was in die jaar 1698.

Kleurkoördinate

wysig

Volgens verskeie kleurskemas word kardinaal as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #C41E3A
RGB-kleurmodel (196, 30, 58)
CMYK (0, 85, 70, 23)
HSV (8.5°, 100%, 100%)

Sien ook

wysig