Karel VIII van Frankryk
Koning van Frankryk (1483–1498)
Karel VIII (Frans: Charles VIII; 30 Junie 1470—7 April 1498) was die koning van Frankryk van 1483 tot en met sy dood in 1498.
Karel VIII van Frankryk | |
---|---|
Koning van Frankryk | |
VIII van Frankryk | |
Dinastie | Valois |
Bewind | 30 Augustus 1483 —7 April 1498 |
Kroning | 30 Mei 1484 |
Gebore | 30 Junie 1470 |
Kasteel van Amboise, Frankryk | |
Gesterf | 7 April 1498 |
Kasteel van Amboise | |
Saint Denis Basiliek, Saint-Denis, Frankryk | |
Voorganger | Louis XII |
Opvolger | Lodewyk XII |
Gade | Anna van Bretagne |
Kinders | Carlos Orlando, Delfim van Frankryk en Anne van Frankryk |
Vader | Louis XI |
Moeder | Marie de' Medici |