1484
jaar
1484 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1479 | 1480 | 1481 | 1482 | 1483 | ◄ 1484 ► | 1485 | 1486 | 1487 | 1488 | 1489 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1484 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1484 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 84ste jaar van die 15de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- 17 Maart – Pous Sixtus IV stel Ascanio Maria Sforza aan as kardinaal, die laaste een van sy pontifikaat.
- 29 Augustus – Pous Innocentius VIII volg Pous Sixtus IV op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 12 September – Pous Innocentius VIII word gekroon deur kardinaal Francesco Nanni-Todeschini Piccolomini.
- 5 Desember – Pous Innocentius VIII publiseer die bul Summis desiderantes affectibus wat die heksejag instel.
Geboortes
wysig- 1 Januarie – Ulrich Zwingli, Switserse teoloog en kerkhervormer († 1531)
Sterftes
wysig- 12 Augustus – Pous Sixtus IV, die 212de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1414).