1531
jaar
1531 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1526 | 1527 | 1528 | 1529 | 1530 | ◄ 1531 ► | 1532 | 1533 | 1534 | 1535 | 1536 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1531 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1531 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 31ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- Cornelius Agrippa publiseer sy letterkundige werk in die "Filosofie van Okkultisme"
- Die Rooms-Katolieke geloof van die Switserse kantons Fribourg, Luzern, Schwyz, Solothurn, Unterwalden, Uri en Zug word in die verdrag van Kappel erken.
- 22 Februarie – Pous Clemens VII stel twee Spaanse kardinale aan.
- 22 September – Pous Clemens VII stel Antonio Pucci aan as kardinaal.
Geboortes
wysig- 6 Desember – Vespasiano I Gonzaga, 'n Italiaanse adellike († 1591).
Sterftes
wysig- 11 Oktober – Ulrich Zwingli, Switserse teoloog en kerkhervormer (* 1484)
- 24 November – Johannes Oekolampad, Switserse teoloog en kerkhervormer ( * 1482)