1535
jaar
1535 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1530 | 1531 | 1532 | 1533 | 1534 | ◄ 1535 ► | 1536 | 1537 | 1538 | 1539 | 1540 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1535 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1535 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 35ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 21 Mei – Pous Paulus III stel sewe nuwe kardinale aan.
- 1 Julie – Die hofsaak teen Sir Thomas More begin.
Geboortes
wysig- 11 Februarie – Niccolò Sfondrati (later Pous Gregorius XIV), die 229ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1591).
- 2 Junie – Alessandro Ottaviano de' Medici (later Pous Leo XI), die 232ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1605).
- Onbekend – Giambattista della Porta, Italiaanse geleerde, veelweter en dramaturg († 1615).
- Onbekend – William Bourne, Engelse wiskundige, herbergier en voormalige Koninklike Britse Vloot-kanonnier († 1582).
Sterftes
wysig- 18 Februarie – Cornelius Agrippa, Okkultisme (* 1486)
- 28 Februarie – Wolter von Plettenberg, Landmeester van die Duitse Orde in Lyfland (* 1450)
- 6 Julie – Thomas More, 'n Engelse renaissance-humanis, juris, filosoof en staatsman (* 1478)