1532
jaar
1532 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1527 | 1528 | 1529 | 1530 | 1531 | ◄ 1532 ► | 1533 | 1534 | 1535 | 1536 | 1537 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1532 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1532 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 32ste jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- 4 Augustus – Bretagne word deel van Frankryk
- Sweedse ontevredenheid oor die Deense gesentraliseerde bestuur lei tot die verbrokkeling van die Kalmarunie.
Geboortes
wysigSterftes
wysig- Onbekend – Bernardino Luini, Noord-Italiaanse skilder (* 1480/1482)