Maak hoofkeuseskerm oop

Karena Evans (gebore 17 Desember 1995) is 'n Kanadese aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Every Day (2018) en Firecrackers (2018), en in die televisiereeks Mary Kills People (2017).

Karena Evans
Geboorte 17 Desember 1995 (1995-12-17) (23 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 2016–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Inhoud

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2018: Every Day
  • 2018: Firecrackers

TelevisiereekseWysig

  • 2017: Mary Kills People

TelevisierolprenteWysig

  • Pussy Valley

Video'sWysig

  • 2018: Drake: Nice for What
  • 2018: Drake: In My Feelings

Eksterne skakelsWysig