Karl
manlike voornaam
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bekende naamdraers
wysig- Karl Bremer (1885–1953), geneesheer, S.A. politikus en S.A. minister van gesondheid.
- Karl Friedrich Schinkel (1781–1841), Pruisiese argitek.
- Karl Jaspers (1883–1969), Duitse psigiater en filosoof.
- Karl Kielblock (1907–1991), Afrikaanse skrywer van ontspanningslektuur.
- Karl Lagerfeld (*1933 in Hamburg), Duitse modeontwerper en fotograaf.
- Karl Marx (1818–1883), Duitse denker en filosoof.
- Karl Popper (1902–1994) Oostenryks-Britse filosoof.
Variante
wysig- Karl, Karel (nl)
- Kalle (Switsers)
- Carl (de)
- Carlos (pt)
- Carlo (it)
- Carles
- Carolus (Latyns)
- Charles, Charlie (en)