Karoolangstertjie
Die Karoolangstertjie (Prinia maculosa) is 'n endemiese algemene, wydverspreide standvoël in fynbos, ruigtes en hoër Karoostruike. Die voël kom een-een voor of in pare. Die voël is 14 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Karoo Prinia.
Karoolangstertjie | |
---|---|
Karoolangstertjie in Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. maculosa
|
Binomiale naam | |
Prinia maculosa (Boddaert, 1783)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Prinia maculosa". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)