Kasjmiri
taal
Kasjmiri (کٲشُر,कॉशुर) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 7,1 miljoen mense in Noordwes-Indië en Noordoos-Pakistan, veral in die omstrede gebied Kasjmir, gepraat word. Kasjmiri is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi. Kasjmiri word in beide die Perso-Arabiese en die Devanagari-alfabet, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie, geskryf. Voorheen is die Sharada-skif gebruik. Kasjmiri is verreweg die belangrikste van die Dardiese tale en die enigste met 'n eie literêre tradisie.
Kasjmiri کٲشُر कॉशुर | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [kəːʃur] | |
Gepraat in: | Indië Pakistan | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 7,1 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Indo-Irannees Indo-Aries Dardies Kasjmiri | |
Skrifstelsel: | Persies-Arabies en Devanagari (tans)[2] Sharada-skrif (antiek/liturgies)[2] | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Indië[3] | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | ks | |
ISO 639-2: | kas | |
ISO 639-3: | kas | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Verwysings
wysig- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Kashmiri" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2019. Besoek op 11 Maart 2020.
- ↑ 2,0 2,1 (en) Sociolinguistics. Mouton de Gruyter. Besoek op 10 Junie 2017.
- ↑ (en) "The Constitution of India" (PDF). Regering van Indië, Departement van Reg en Justisie. 1 Desember 2007 [1950]. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 September 2014.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kasjmiri.
- (en) "Kashmiri language". Encyclopædia Britannica. Besoek op 11 Maart 2020.