Katbosspruit
Die Katbosspruit is 'n spruit wat in die provinsie Mpumalanga in Suid-Afrika vloei. Dit sluit by die Vaalrivier aan in Standerton, direk onder die Grootdraaidam se uitvloei.
Katbosspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Vaalrivier, net onder Grootdraaidam |
Oorsprong-hoogte | 1522 m |
Koördinate: 26°56′27″S 29°15′57″O / 26.94083°S 29.26583°O |
Oorsprong
wysigMonding
wysig- 26°56′27″S 29°15′57″O / 26.9409°S 29.2659°O net onder Grootdraaidam, Standerton.
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Katbosspruit by Geonames.org (cc-by)
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.