Kate del Castillo
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kate del Castillo (gebore 23 Oktober 1972) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Under the Same Moon (2007), The Book of Life (2014), No Good Deed (2014), en The 33 (2015).
Kate del Castillo | |
Geboortenaam | Kate del Castillo Negrete Trillo |
---|---|
Geboorte | 23 Oktober 1972 Meksikostad, Federale Distrik, Meksiko |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en assistentregisseuse |
Aktiewe jare | 1978–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1991: Ambición sangrienta
- 1997: Educación sexual en breves lecciones
- 2004: Avisos de ocasión
- 2005: American Visa
- 2007: Under the Same Moon
- 2007: The Black Pimpernel
- 2008: Bad Guys
- 2008: Julia
- 2011: Without Men
- 2012: K-11
- 2012: Justicia para mi hermana
- 2012: Colosio: El asesinato
- 2013: A Miracle in Spanish Harlem
- 2014: The Book of Life
- 2014: No Good Deed
- 2014: Visitantes
- 2015: The 33
- 2016: Americano
- 2018: El Chicano
- Tesoro
Televisiereekse
wysig- 1988: Este Domingo
- 1991: Muchachitas
- 1992: Mágica juventud
- 1994: Imperio de cristal
- 1996: Azul
- 1998: La mentira
- 2000: Ramona
- 2001: The Right to Be Born
- 2003: Bajo la misma piel
- 2007: Más vale tarde
- 2009: Vidas Cruzadas
- 2011: La Reina del Sur
- 2013: Arranque de Pasión
- 2014: Indie Scene
- 2015: Dueños del Paraíso
- 2017: Ingobernable
- 2017: The Day I Met El Chapo: The Kate Del Castillo Story
Televisierolprente
wysig- 1992: El especial de Muchachitas
- 2004: Noche de estrellas: Premios juventud 2004
- 2004: Premios juventud 2004: Acceso total
- 2004: Kate Del Castillo en La Riviera Maya
- 2012: Toyota Pro/Celebrity Race
Video's
wysig- 1991: Violencia en altamar
- 1993: Sendero mortal
- 1999: Sendero mortal II