Kategorie:D3₁-strukture
Hierdie kategorie bevat die huidige bladsye met 'n struktuur wat in die Strukturbericht-klassifikasie met die kode D31 weergegee word.
D31 | |
---|---|
Struktuurtipe | kalomel-struktuur |
Argetipe | Hg2Cl2 |
Kristalstelsel | tetragonaal |
Ruimtegroep | I4/mmm |
Schoenflies | D174h |
Hierdie kategorie sluit drieatomige variante in.
Bladsye in kategorie "D3₁-strukture"
Die volgende 3 bladsye is in hierdie kategorie, uit 'n totaal van 3.