Xenondifluoried
chemiese verbinding
Xenondifluoried is 'n verbinding van xenon en fluoor met die formule XeF2.
Algemeen | |
---|---|
Naam | Xenondifluoried |
Chemiese formule | XeF2 |
Molêre massa | 169,29 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 13709-36-9[1] |
Voorkoms | kleurlose vastestof[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=425pm; c=709pm[2] |
Ruimtegroep | I4/mmm[2] |
Nommer | 139 |
Strukturbericht | D3₁ |
Smeltpunt | 140 °C[3] |
Kookpunt | |
Digtheid | 4,40 [g/cm3][2] |
Oplosbaarheid | |
Drievoudpunt | T=402,5K[4] |
Kritieke temperatuur | 631K[4] |
ΔvapHɵ | 53,5 [kJ/mol] @ 568K[4] |
ΔfHɵ | -125,5 [kJ/mol][3] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
LD50 | 90 [mg/kg] (oraal, muis)[1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Die bandgaping is 2,69 eV.[2]
Kristalstruktuur
wysigXnondifluoried kristalliseer in 'n liggaamsgesentreerde tetragonale struktuur[5] wat lineêre F-Xe-F bevat wat in die rigting van die c-as lê. Dit is 'n variant van die struktuur van kwik(I)chloried (D31 in die strukturbericht-klassifikasie) waarin die vieratomige lineêre Hg2Cl2-molekules deur drieatomige lineêre XeF2-molekules vervang is.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "xenon difluoride". PubChem NIH.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 2,3 "XeF2". Materials Project 22885.
- ↑ 3,0 3,1 "xenon difluoride". Turito.
- ↑ 4,0 4,1 4,2 "xenon difluoride". NIST.
- ↑ GEORGE M. BROWN, HENRI A. LEVY (1964). "RECENT CRYSTAL STRUCTURE DETERMINATIONS BY NEUTRON DIFFRACTION AT OAK RIDGE". Journal de Physique. 25: 469.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)