Kategoriebespreking:Suid-Afrikaanse politici
Jongste opmerking: 17 jaar gelede deur Anrie
(vanaf Kategorie:Suid-Afrikaanse politieke figure)
Uit 'n grammatikale oogpunt, is hierdie een nie dalk die regte een nie? Graaf 14:26, 17 Maart 2007 (UTC)
Ja, maar is leeg. Wikix 14:29, 17 Maart 2007 (UTC)
Kan ons die kategorie dalk eerder vervang met Suid-Afrikaanse politici. Dingaan en so aan kan dalk eerder in 'n ander kategorie geplaas word maar die figure klink vir my bietjie lomp. Laurens 08:58, 18 Maart 2007 (UTC)
Ek stem saam - ek het juis dieselfde voorgestel vir Chemikuste - Chemici. Anrie 09:32, 18 Maart 2007 (UTC)