Katrivierdam
Die Katrivierdam is geleë in die berge by Seymour in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Hierdie dam is in 1969 geopen. Die wal is 55 m hoog en die bakmaat van die dam is 24.69 miljoen m3. Huishoudelike water word voorsien aan Seymour en ook gebruik vir besproeiing van sitrusboorde aan die oewers van die Katrivier.
Katrivierdam | |
---|---|
Amptelike naam | Katrivierdam |
Ligging | Seymour, Oos-Kaap |
Provinsie/Land | Suid-Afrika |
Koördinate | 32°34′17″S 26°45′34″O / 32.57139°S 26.75944°O |
Dam in | Katrivier |
Doel | Besproeiing |
Openingsdatum | 1969 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Boogdam |
Hoogte van wal | 55 m |
Lengte van wal | 482 m |
Bakmaat | 24.69 miljoen m3 |
Reservoir | Katrivierdamreservoir |
Damoppervlak | 213 ha |
Sien ook
wysigHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |