Maak hoofkeuseskerm oop

Kay Kendall (21 Mei 1927 – 6 September 1959) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Simon and Laura (1955), Quentin Durward (1955), Les Girls (1957), en The Reluctant Debutante (1958).

Kay Kendall
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Justine Kay Kendall McCarthy
Geboorte (1927-05-21)21 Mei 1927
Nasionaliteit Engels
Sterfte 6 September 1959 (op 32)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1952: Dead on Course
  • 1952: Curtain Up
  • 1953: Genevieve
  • 1953: The Shadow Man
  • 1954: Fast and Loose
  • 1955: Simon and Laura
  • 1955: Quentin Durward
  • 1955: Marriage a la Mode
  • 1955: Abdullah's Harem
  • 1957: Les Girls
  • 1958: The Reluctant Debutante
  • 1960: Once More, with Feeling!

TelevisiereekseWysig

  • 1957: The Polly Bergen Show

TelevisierolprenteWysig

  • 1951: Sweethearts and Wives

Video'sWysig

  • 2003: Ça c'est l'amour

Eksterne skakelsWysig