Keanu Reeves
Kanadese akteur
Keanu Charles Reeves is 'n Kanadese rolprentakteur. Hy is op 2 September 1964 in Beiroet in Libanon gebore, maar het Kanadese burgerskap aanvaar. Sy naam is afkomstig van 'n Hawaise woord wat "koel wind oor die berg" beteken.
Keanu Reeves | |
Reeves in September 2006 by die Londense premiere van The Lake House.
| |
Geboortenaam | Keanu Charles Reeves |
---|---|
Geboorte | 2 September 1964 Beiroet, Libanon |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur, rolprentvervaardiger |
Aktiewe jare | 1985-nou |
Rolprente | The Matrix, Speed |
Die eerste rolprent waarin hy gespeel het, was River's Edge (1987), en later was hy in Youngblood. Die rol wat hom wêreldwyd gewild gemaak het, was Bill and Ted's Excellent Adventure, wat in 1988 uitgereik is. Sy suksesvolste prente is die The Matrix-trilogie.
Selektiewe filmografie
wysig- Youngblood (1986)
- River's Edge (1987)
- Bill and Ted's Excellent Adventure (1988)
- Dangerous Liaisons (1989)
- Parenthood (1989)
- My Own Private Idaho (1991)
- Bill & Ted's Bogus Journey (1991)
- Speed (1994)
- The Matrix (1999)
- The Replacements (2000)
- The Gift (2000)
- The Matrix Reloaded (2003)
- The Matrix Revolutions (2003)
Eksterne skakels
wysig