Keg
Inhoudsmaat
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Keg is 'n ou Kaapse inhoudmaat (vaatjie) wat vir drank gebruik is. Dit is gelyk aan vier gelling.
Sien ook
wysigBronne
wysig- Rosenthal, Eric (red.). Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen en New York: Frederick Warne & Kie Bpk.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Keg.