Keir Gilchrist
Kanadese akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Keir Gilchrist (gebore 28 September 1992) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dead Silence (2007), The Rocker (2008), It's Kind of a Funny Story (2010), en It Follows (2014).
Keir Gilchrist | |
Geboortenaam | Keir David Peters Gilchrist |
---|---|
Geboorte | 28 September 1992 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2007: Dead Silence
- 2008: The Rocker
- 2009: Just Peck
- 2009: Hungry Hills
- 2010: It's Kind of a Funny Story
- 2011: Matty Hanson and the Invisibility Ray
- 2014: It Follows
- 2015: Dark Summer
- 2015: Len and Company
- 2016: The Good Neighbor
- 2017: Heartthrob
Televisiereekse
wysig- 2007: The Winner
- 2007: The Altar Boy Gang
- 2009: United States of Tara
- 2017: Room 104
- 2017: Atypical
Televisierolprente
wysig- 2014: Sea of Fire