Keiserduiker
Voëlspesie
Die keiserduiker (Phalacrocorax atriceps) is 'n voël wat leef en broei op Prins Edward-eilande in die Suidelike Oseaan. Dit is die enigste kormorant op dié eilande. Die voël word tot 61 cm lank, is groot, wit en swart met blou oë.
Keiserduiker | |
---|---|
Phalacrocorax (atriceps) bransfieldensis. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. atriceps
|
Binomiale naam | |
Phalacrocorax atriceps (King, 1828)
| |
Sinonieme | |
|
Sien ook
wysigBronne
wysig- Field guide to the birds of Southern Africa Struik Publishers, Ian Sinclair 1984 ISBN 978-1-86825-510-8
- ↑ BirdLife International (2012). "Phalacrocorax atriceps". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Keiserduiker.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Keiserduiker