Kelebogile Boikanyo
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kelebogile Boikanyo (1988-) ’n Suid-Afrikaansgebore sopraan wat op 'n jong ouderdom verbasende opgang as lieder-vertolker gemaak het en nou ’n suksesvolle loopbaan in Europa volg. Sy is ’n medekunstenaar van Opera Africa, waar haar loopbaan onder leiding van Hein de Villiers begin het. In 2012 is sy as Standard Bank se Jong Musiekkunstenaar aangewys, wat haar internasionale loopbaan van stapel laat loop het. Sy woon tans in Kopenhagen, Denemarke en is gereeld in Europa se operahuise te sien.[1]
Kelebogile Boikanyo | |
---|---|
Geboortenaam | Kelebogile Pearl Boikanyo |
Ook bekend as | Kelebogile Besong |
Gebore | 1988 Pretoria |
Beroep(e) | Sangeres |
Instrumente | Stem |
Verwysings
wysig- ↑ HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8