Kelkiewyn (voël)
Die Kelkiewyn (Pterocles namaqua) is 'n voël en amper-endemies. Die voël leef in die weste en sentrale gedeelte van Suider-Afrika in halfwoestyn en grasveld. Die voël is 24 – 28 cm lank en 170 - 220 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Namaqua Sandgrouse.
Kelkiewyn | |
---|---|
Mannetjie | |
Wyfie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. namaqua
|
Binomiale naam | |
Pterocles namaqua (Gmelin, 1789)
|
Fotogalery
wysig-
In vlug oor die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
-
Swerm
-
Illustrasie, 1912
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Pterocles namaqua". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)